Ep.21 (22.03.23) - (Afr.) - Elke individu is vir God belangrik

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

22-03-2023 • 4 mins

En toe dit al dag geword het, staan Jesus op die strand; maar die dissipels het nie geweet dat dit Jesus was nie. En Jesus sê vir hulle: My kinders, het julle nie iets om te eet nie? Hulle antwoord Hom: Nee. En Hy sê vir hulle: Gooi die net aan die regterkant van die skuit, en julle sal kry. Hulle het toe gegooi en deur die menigte van visse was hulle nie meer in staat om dit te trek nie. Daarop sê die dissipel—die een vir wie Jesus liefgehad het—aan Petrus: Dit is die Here! En toe Simon Petrus hoor dat dit die Here is, gord hy sy bo-kleed om—want hy was naak—en werp homself in die see. Maar die ander dissipels het met die skuitjie gekom en die net met die visse gesleep; want hulle was nie ver van die land nie, maar omtrent twee honderd el. En toe hulle geland het, sien hulle ‘n koolvuur op die grond en vis daarop lê, en brood. Jesus sê vir hulle: Bring van die visse wat julle nou gevang het. Simon Petrus het in die skuit geklim en die net op die land getrek, vol groot visse, honderd drie en vyftig in getal; en alhoewel daar so baie was, het die net nie geskeur nie. Jesus sê vir hulle: Kom eet! En niemand van die dissipels het gewaag om Hom te vra: Wie is U nie? omdat hulle wis dat dit die Here was.
(Joh 21:4-12)

You Might Like

Shiva - Narrated by Jackie Shroff
Shiva - Narrated by Jackie Shroff
Fever FM - HT Smartcast
Mahabharat
Mahabharat
Fever FM - HT Smartcast
Bhagavad Gita (English)
Bhagavad Gita (English)
Swami Adgadanand
एकांतिक वार्तालाप
एकांतिक वार्तालाप
Shri Hit Premanand Govind Sharan Ji Maharaj
The Ramayana Podcast
The Ramayana Podcast
Adithya Shourie
Joel Osteen Podcast
Joel Osteen Podcast
Joel Osteen, SiriusXM
ओशो पाठशाला
ओशो पाठशाला
ओशो पाठशाला
Osho Hindi Podcast
Osho Hindi Podcast
Mahant Govind Das Swami
panchavedika
panchavedika
VISHNU VARDHAN SHARMA