Ep.18 (12.03.23) - (Afr.) - God getuig oor Sy Seun

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Mar 12 2023 • 4 mins

As ons die getuienis van die mense aanneem—die getuienis van God is groter, omdat dit die getuienis is van God wat Hy aangaande sy Seun getuig het. Wie in die Seun van God glo, het die getuienis in homself. Hy wat God nie glo nie, het Hom tot leuenaar gemaak, omdat hy die getuienis nie geglo het wat God aangaande sy Seun getuig het nie. En dit is die getuienis: dat God ons die ewige lewe gegee het, en dié lewe is in sy Seun. Hy wat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie. Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het en kan glo in die Naam van die Seun van God. En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.
(1Jn 5:9-14)

You Might Like

Sadhguru
Sadhguru
Sadhguru Official
Mahabharat
Mahabharat
Fever FM - HT Smartcast
Shiva - Narrated by Jackie Shroff
Shiva - Narrated by Jackie Shroff
Fever FM - HT Smartcast
Osho Hindi
Osho Hindi
Mahant Govind Das Swami
panchavedika
panchavedika
VISHNU VARDHAN SHARMA
Krishna Bhajans
Krishna Bhajans
Shemaroo Entertainment
Bhagavad Gita (English)
Bhagavad Gita (English)
Swami Adgadanand
Sadhguru talks
Sadhguru talks
Sachin nelwade
Sri Sathya Sai Bhajans
Sri Sathya Sai Bhajans
Sri Sathya Sai Media Centre